“Aurum”….the Latin word for GOLD….

…..And, it’s my word for the SERVICE and DEDICATION I have consistently received from Gustav and his team! Thank you! Since becoming ‘part of their financial family’, I not only understand more about how to manage my financial affairs, but feel like I am understood and that advice is being given with my genuine best interests and financial security at heart. It is a relationship I hope to maintain for many more years to come and will recommend Aurum Trust to everyone.

Bronwyn Macklin
-----------------------------------------
Ons aanhaling vir AURUM

A - aangename
U - uitmuntende
R - raadgewende
U - uitstekende
M - makelaars

Annelie
CHEM 2000
-----------------------------------------
“ The professionalism, knowledge and objectivity when dealing with my and my family’s individual needs to secure our financial well-being is the reason why I would highly recommend dealing with Aurum Trust.”

Steve van Greunen (CMCA, AMS)
General Manager
Simbithi Eco Estate & Simbithi Country Club
-----------------------------------------
Aurum Trust verstaan hulle kliente en kan die behoeftes vereenselwig met die toekomstige uitdagings van die markte

Roy Braxton
-----------------------------------------
Baie dankie Gustav vir die onbaatsugtige manier waarop jy na my bejaarde oom se besigheid omsien. Gustav se liefde vir bejaardes is ‘n kenmerk wat uitstaan. Die liefde en geduld wat hy vir ouer mense het is ‘n riem onder die hart. Hy gaan uit sy pad uit om te help en ontsien nie tyd of onkoste nie. By Aurum Trust word na jou gekyk op ‘n persoonlike vlak. As familie en namens oom Albie, is ons oneindig dankbaar en bevoorreg om jou aan stuur van sy sake te hê en dit gee ons die vrede en gemoedsrus wat wonderlik is.

Loureen Bester
-----------------------------------------
“Persoonlike diens was nog nooit so goed nie. Aurum Trust se mense is altyd bereid om te help, gewillig om n diens te lewer. Ongelooflik lekker om in vandag se lewe van ‘non-service delivery’ met n firma te deel wat sulke goeie klientediens lewer. Goeie produk kennis asook mense kennis. Ek is baie trots om met Aurum Trust te kan deel”

Thanks Goose!
■ SANET MEINTJES // NATIONAL HUMAN RESOURCES MANAGER
-----------------------------------------
Baie dankie Gustav vir die goeie raad wat jy altyd bereid is om vir ons Fin24 lesers in ons Money Clinic afdeling te gee.

Carin
-----------------------------------------
“ You can fool all the people some of the time, and some people all of the time, but you cannot fool all the people all of the time” – Attributed to a true statesman – Abraham Lincoln

With Aurum trust, there is integrity so the above don’t apply

Pretorius, Thys
-----------------------------------------